
Boerewors en Biltong Mekka slaan ‘n nuwe blaadjie om
Northam – Jan Horn is al sedert 1986 in die vleisbedryf en het op 15 April 2019 Boerewors en Biltong Mekka oopgemaak. Hulle het baie vinnig ‘n huishoudelike naam geword en is alombekend vir hoë gehalte vleis en ‘n wye verskeidenheid wors teen bekostigbare pryse.






![Can you operate without a diary?
[Letter to the editor]](/img/articles/Can-you-operate-without-a-diary.gif)



