INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Community

Local voices. Real stories. A community connected.

Wil jy dans HFM?
Community

Wil jy dans HFM?

Thabazimbi – Saterdag 9 Maart het HFM  weereens bewys waarom Thabazimbi so spesiale plek is om te bly, en dat ‘n skool se ouers en kinders ‘n hele gemeenskap kan laat sweef. 

‘n Jolige klomp by die Bosveldmark
Community

‘n Jolige klomp by die Bosveldmark

Northam – Die Bosveldmark is op 9 Maart gehou by Die Dorsmasjien. Die stalletjiehouers het die familiedag ‘n reuse sukses gemaak. 

SAVF skitter met 
Tekkie Tax verkope
Community

SAVF skitter met  Tekkie Tax verkope

Thabazimbi - Baie geluk aan die Suid-Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) Thabazimbi-tak wat op 22 Januarie in Pretoria verskeie pryse ontvang het vir hulle bydrae tot die Tekkie Tax projek.

Distemper, ‘n plaag 
onder honde
Community

Distemper, ‘n plaag  onder honde

Thabazimbi – ‘n Dodelike hondesiekte bekend as distemper wek tans groot kommer. Daar is ‘n toenemende hoeveelheid gevalle aangemeld vanjaar. 

HPG hou Nyliefees
Community

HPG hou Nyliefees

Nylstroom – Die Heritage Protection Group (HPG), ‘n nie-winsgewende organisasie, wie se parate manne en manninne gewillig hul waardevolle tyd opoffer en soms hul lewens op die spel plaas om ‘n ander te red, hou ‘n byeenkoms. 

WIL JY DEEL VAN DIE VOORTREKKERS WEES?
Community

WIL JY DEEL VAN DIE VOORTREKKERS WEES?

Thabazimbi – Die Voortrekkers is ‘n Afrikaner jeugorganisasie wat in 1931 in Suid-Afrika gestig is met die doel om kinders meer te leer van Afrikanerskap, burgerskap en Christenskap.

AFRIKANERBEES 
TREKPLEISTER 
Community

AFRIKANERBEES  TREKPLEISTER 

Thabazimbi – Studente van die University of South Dakota in die Verenigde State van Amerika het op 4 Maart ‘n draai in Thabazimbi kom maak om meer te leer oor hoe die boere in Suid-Afrika te werk gaan.

SAVF sit skouer aan die wiel
Community

SAVF sit skouer aan die wiel

Thabazimbi – Die Suid-Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) Thabazimbi-tak het ‘n hele paar projekte wat hulle beplan vir die jaar.

Open your hearts and home
Community

Open your hearts and home

Thabazimbi – These cute dogs are up for adoption at Thabazimbi Animal Rescue (TAR).