
RUGGA CHUNKS
Net toe skoonma en vroulief begin plannetjies maak vir die nuwe groentetuin in 2019, het pappa en kie die braaier in die lapa die hoofprojek gemaak ou grote!

Local voices. Real stories. A community connected.

Net toe skoonma en vroulief begin plannetjies maak vir die nuwe groentetuin in 2019, het pappa en kie die braaier in die lapa die hoofprojek gemaak ou grote!

Northam – Laerskool Platina Primary would like to give a warm welcome to their new staff members for 2019: student teachers Shanicka Gubat and Nicky Hamman, Riandri van Rooyen who will be teaching grade three English medium, Monya-Lirie Bennette who will be teaching grade one English medium and Judick Liebenberg that will teach grade six and seven social science and Afrikaans first language.

Northam – Laerskool Platina Primary had an eventful day on 25 January during their annual inter-house athletics assembly.

Thabazimbi – Die Thabazimbi Hengelklub het op 19 en 20 Januarie hul eerste kompetisie vir 2019 aangebied.

Duisende rugga liefhebbers moes met leedwese verneem dat een van die mees begaafste spelers in wêreldrugby weens ernstige harsingskudding sy stewels op 28-jarige ouderdom permanent moes ophang.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) leerders het geskitter die laaste kwartaal van 2018 en die top 10 leerders in elke graad is aangewys.

Thabazimbi – Thabazimbi circuit manager mr Molapisi and Limpopo Provincial Treasury member of the executive council mr Sekoati visited Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) on Wednesday 15 January.

Thabazimbi/ Northam – The first day at school can be daunting but thanks to great parents and awesome teachers, learners were excited to start this chapter in their lives on Wednesday 9 January.

Die 2019 Super ruggas skop af met ‘n super dag in die Kaapstad Stadium waar vier SA spanne almal in aksie gaan wees vir opwarming games...

Northam – Solidariteit Helpende Hand (SHH) Northam-tak het op Maandag 7 Januarie sowat 400 skooltasse uitgedeel aan die Northam gemeenskap om kinders ‘n hupstoot te gee vir die toekoms.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se matrieks het op 4 Januarie hul uitslae ontvang en spog met ‘n 100% slaagsyfer vir 2018.

Thabazimbi – Bianca van Niekerk, from Studio III Model Management and Casting Agents, is one of the finalists for the prestigious International Junior Miss South Africa.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →