
Commentators ready to battle at FNB Run Your City Series Heritage Day Virtual Run
SA – The FNB RYCS Heritage Day Virtual Run will be held on Thursday 24 September in what has affectionately been dubbed the ‘Battle of the Commentators Challenge’.

Local voices. Real stories. A community connected.

SA – The FNB RYCS Heritage Day Virtual Run will be held on Thursday 24 September in what has affectionately been dubbed the ‘Battle of the Commentators Challenge’.

Western Force vs Reds Die Force word weer geboelie en kry ‘n groot pakslae by die Reds en verloor 5-57. James O' Connor het ‘n goeie dag op kantoor vir die Reds gehad en teken 22 punte aan wat ‘n puik drie insluit. Hy word ook die eerste Super Rugby speler ooit om 100 punte vir drie verskillende spanne aan te teken in die kompetisie. Makliker gaan dit nie raak vir die Force nie, want hulle volgende game is teen die Brumbies. Die Reds geniet ‘n loslootjie.

Die Highlanders speel hulle beste ruggas van die reeks en klop die Canes behoorlik om met 38-21 as oorwinnaars van die veld te stap. Die Highlanders het gewys dat hulle saam met die groot honde kan blaf met die All Black skrummie, Aaron Smith, wat gekook het en maklik aangewys word as die speler van die reeks.

Thabazimbi – COVID-19 het 2020 heeltemal onderstebo gedompel. Die land het tot ‘n stilstand gekom, die ekonomie is stadig maar seker weer geopen en skole het oopgemaak en weer toegemaak en weer oopgemaak. In hierdie tyd van onsekerheid wil ‘n paar Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) leerders graag hul boodskap van hoop met die gemeenskap deel.

Hurricanes vs Chiefs Die Hurricanes behaal ‘n puik oorwinning oor die Chiefs om welverdiend met 31-18 uit die stryd te tree. Die Canes het ook ‘n waardevolle bonuspunt verdien met Kobus van Wyk wat agter die doellyn gaan kuier het. Van Wyk is ook nou een van die voorste drie-drukkers in die reeks.

South Africa – Run Your City this Heritage Day, Thursday 24 September, with the FNB Run Your City Series (RYCS) Heritage Day Virtual Run!

Suid-Afrika – "A new star is born" was die kommentator se woorde herhaadelik na Suid-Afrika se Brad Binder geskiedenis maak tydens die Tsjeggiese motorfiets-Grand Prix in Brno.

Crusaders vs Hurricanes Rekords word opgestel om gebreek te word! Die Saders se rekord van 36 agtereenvolgende tuis oorwinnings in die laaste vier jaar... is nou geskiedenis

Thabazimbi – Knap gedaan aan Donillo Fernandes en Jarianca du Plessis, twee Laerskool Thabazimbi leerders wat deel is van RiVo Dramaskool. Beide leerders het deurgedring na die finaal van die ATKV KunsteGrot Digitale Dramafees op Donderdag, 16 Julie, en het spoggerige uitslae behaal.

Chiefs vs Highlanders Warren Gatland se Chiefs-span het skitter ruggas opgedis maar verloor hulle vyfde agtereenvolgende game in die Aotearoa Reeks. Die Highlanders se durf, veggees en meesterlike spel wis ‘n agterstand van 0-24 uit om uiteindelik as welverdiende wenners van die veld af te stap.

In Christchurch behaal die Saders hulle 36 agtereenvolgende oorwinning en klop die Blues met 26-15. Maklik was die oorwinning nie want die Blues se verdediging was uit die boonste rakke, maar die Saders verwerk die druk en toon dat hulle nie maklik geklop sal word nie.

Crusaders vs Highlanders Skitter ruggas word opgedis deur beide spanne ou grote. Die Saders wen 40-20 en die eindtelling klink dalk massief maar die Highlanders het ook met tye die pap dik aangemaak en was nog met rustyd 17-14 voor.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →