INDEPENDENT. LOCAL. YOURS.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community
Friday, 25 September 2026Your free community newspaper ↗
PLATINUM BUSHVELDER

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

Super Rugby Unlocked
Schools & sport

Super Rugby Unlocked

Leeus vs Griekwas Op Ellispark brul die Leeus weer hard en verslind die Griekwas. Die Leeus kuier nege keer agter die besoekers se doellyn en wen 61-31. Courtnall Skosan druk drie keer en met sy vaart was hy ‘n groot tand in die vlees van die Diamantboere. Elton Jantjies speel dalk tans die beste rugby van sy loopbaan en is ook ‘n uitstekende leier. Hy slaag ook met agt pogings pale toe.

Super Rugby Unlocked
Schools & sport

Super Rugby Unlocked

In die Mbombela Stadium speel die Pumas uitmuntende ruggas vir 60 minute ou grote. Die tuisspan loop na 58 minute in die tweede helfte 37-14 voor en duisende Puma supporters ruk nog 'n paar kouetjies uit om die geskiedkundige dag te vier. Maar toe word die wyn suur...

Blue and pink!
Schools & sport

Blue and pink!

SA – The DHL Stormers will join title sponsors DHL in showing their support for Breast Cancer and Testicular Cancer Awareness by wearing a special logo on the sleeve of their match kit during October and November.

Super Rugby Unlocked
Schools & sport

Super Rugby Unlocked

Stormers vs Leeus In Kaapstad wen die Stormers 23-17 in hulle eerste game van die seisoen. Baie verroes... maar die Kapenaars het ‘n super pak vories wat hulle gemaklik tot in die finale sal 'in skrum'. Agterlangs het dit maar broekskeur gegaan en Damian Willemse sukkel op 10 ou grote.

A Lo Ha Keiki Kleuterskool verras die maatjies
Schools & sport

A Lo Ha Keiki Kleuterskool verras die maatjies

Thabazimbi – A Lo Ha Keiki Kleuterskool het die maatjies op Dinsdag 20 Oktober verras met ‘n poppekasvertoning. Die kleingoed het dit vreeslik geniet en met glimlaggies op hul gesiggies hul verwonder oor die vertoning.

Super rugby 
Schools & sport

Super rugby 

Sharks vs Lions Die telbord wys 16-13 in die guns van die Haaie maar wragtig ou grote, hierdie is nie ‘n game wat hulle verdien het om te wen nie. ‘n Gelykopuitslag sou meer die ware weergawe wees. Elton Jantjies kon die game dalk gelykop getrek het as hy sou besluit om ‘n strafskop pale toe te neem maar eerder ‘n skrum verkies wat toe rampspoedig afgeloop het.  Die Leeus speel Saterdag 19:00 teen die Stormers in Kaapstad. Die Haaie verdien ‘n loslootjie en moet dalk hulle skrums gaan oefen.

HFM doen dit weer!
Schools & sport

HFM doen dit weer!

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) is tans besig met grootskaalse bemarking en werwing van leerders vir 2021.

Thabazimbi proud of Damasa Dancers 
Schools & sport

Thabazimbi proud of Damasa Dancers 

Thabazimbi – Damasa Dancers from Thabazimbi competed at the SA Dance School Championships Reboot competition in Pretoria on Monday 12 September, and the outcome was brilliant.

SA RUGGAS & INTERNASIONAAL
Schools & sport

SA RUGGAS & INTERNASIONAAL

Die proefwedstryd wat op Nuweland plaasgevind het, was dalk nie so geslaagd soos gehoop is nie ou grote... Dit was eintlik ‘n uiters vervelige middag met planlose ruggas wat deur beide die Groen en die Goud span gespeel is. Die nuwe Bok coach slaap beslis nie deur nie – want as hy nou die All Blacks moet speel gaan dit ‘n nare affêre wees!

HOW TO ORGANISE YOUR HOME

The KonMari Method Checklist
Schools & sport

HOW TO ORGANISE YOUR HOME The KonMari Method Checklist

Figuring out how to tidy your home effectively? With the KonMari Method, you can learn about the unique ways of decluttering and organising that also fit well into a minimalist interior design style.