Ons onthou met liefde wyle Anton van Coller (57), oorlede op 21 Maart 2025. Sy roudiens vind op Dinsdag 1 April 2025 plaas om 11:00 vanuit die Hervormde Kerk, Brits-pad, Northam.
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.