Schools & sport

Leiers wat ’n verskil maak!

5 March 2025 · Platinum Bushvelder

Leiers wat ’n verskil maak!

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer se Verteenwoordigende Leerlingraad (VLR) is op Vrydag, 21 Februarie 2025, gekies, en die skool is trots op sy nuwe leier span! 

‘n Spesiale geluk aan Elri Geldenhuys en Janice van Aardt, wat die eer het om Hoërskool Frikkie Meyer op die Thabazimbi VLR-komitee te verteenwoordig. Met hul toewyding en leierskap gaan hulle verseker ’n positiewe impak maak. Sterkte aan al die VLR-lede vir ‘n jaar vol inspirasie en sukses!

Photo: Van links: Janice van Aardt, meneer André Oelofse, en Elri Gildenhuys.