Ons onthou met liefde wyle Sarel Gilbert (60), oorlede op 24 Desember 2023. Die troosdiens het op Dinsdag 9 Januarie 2024 om 11:00 plaasgevind vanuit die NHK Northam.
Vir meer navrae, skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.