Community

VLU Zonneblom tak hou afskeid

4 December 2023 · Platinum Bushvelder

VLU Zonneblom tak hou afskeid

Setaria – Die Zonneblom Vroue Landbou Unie (VLU) tak het hul vanjaar sê afskeid gehou op Maandag 27 November 2023 in Setaria. Die voorlopige jaar se artikels was bespreek asook die waslappies en geskenkpakkies vir ouetehuise. Vir meer inligting skakel Gerda Smit op 083 291 366 of Rhona Jacobs op 072 311 1256.

Photo: Van links: VLU Zonneblom-lede, Sannietjie Pretorius, Rhona Jacobs, Charlie Enslin, Erika Heymans, Josine Hoffman, Gerda Smit, Natasha du Toit, Thereasa Tolmay en Danika Tolmay.