IN REMEBERANCE

“Saam het ons die golwe getrotseer, die aas gevang en gesels,
‘n Band van liefde en vriendskap, in elke oomblik gewys.
Hy het my kunste van jag en die visvang geleer,
‘n erfenis van kennis, wat ek vir altyd waardeer.
Sy laggie was ‘n melodie, sy wysheid ‘n baken skyn,
N vader en ‘n vriend, ‘n held in elke lyn.
Nou neem ons afskeid van hom, maar sy gees sal altyd bly,
N ewige vlam van liefde, wat nooit sal vergeet of verby.
In die skaduwees van sy herinnering, sal ek voortleef elke dag”.
Die roudiens het plaasgevind op 13 November vanuit die N.G. Kerk te Koedoeskop.
Diens gelewer met waardigheid en respek deur Doves Begrafnisdienste, Michaelstraat 11, Thabazimbi.
Kontakbesonderhede is 014 777 1269 (kantoor) of 083 740 7369 (24/7).
