Community

IN REMEBERANCE

30 October 2023 · Platinum Bushvelder

IN REMEBERANCE
In Liefdevolle herinnering aan Dawid Schalk van der Merwe, gebore 13 Junie 1963, oorlede op Sondag 8 Oktober 2023. Schalk se privaat roudiens het plaasgevind op 21 Oktober.
Dawid die huis is stil sonder jou lag en die plaas treur oor jou. 
Die bosveld vuur is eensaam sonder jou grappies en stories. 
Jou manne soek na hulle rigtingwyser, jou inpak was groot, jou voetspore blywend in ons harte. 
Jou goedheid spreek steeds van ‘n man wat na aan God geleef het. 
Ons sal altyd na jou verlang, jy bly steeds deel van ons en ons voel jou steeds hier, al is jou voetspore verlore in die sand.
Daarom sal ek my kop oplig en die lewe in die oë kyk… want U, Here loop saam met my, Elke dag, altyd en dit is vir my genoeg. Amen…
Diens gelewer met waardigheid en respek deur Doves Begrafnisdienste, Michaelstraat 11, Thabazimbi. Kontakbesonderhede is 014 777 1269 (kantoor) of 083 740 7369 (24/7). 
We are sad to announce the passing of William David Victor, loving known as Sir Dave Victor, who was actively involved with the Thabazimbi Christian School. Born on 23 November 1938, he passed at the age of 84 on Wednesday 11 October 2023 surrounded by his loved ones. The memorial with a private ceremony was held on 21 October 2023 with family and friends.
Diens gelewer met waardigheid en respek deur Doves Begrafnisdienste, Michaelstraat 11, Thabazimbi. Kontakbesonderhede is 014 777 1269 (kantoor) of 083 740 7369 (24/7).