Hoërskool Frikkie Meyer se top leerders vir kwartaal 3

Thabazimbi - Hoërskool Frikkie Meyer het op Maandag 16 Oktober 2023 hul algehele top vyf leerders van die skool en ook hul top 10 akademiese leerders vir die derde kwartaal aangekondig.
Baie geluk aan die volgende algehele top vyf leerders vir Hoerskool Frikkie Meyer: Graad 8: Taryn Stander 95.84%; Graad 9: Mariané Viljoen 93.06%; Graad 10: Leilani Vermaak 90.89%; Graad 11: Christelle van Dyk 93.93%; Graad 12: Ané Viljoen 90.46%
Baie geluk aan die volgende algehele top tien leerders vir Hoerskool Frikkie Meyer:
Graad 8: 1. Taryn Stander - 95.84%; 2. Frans Kalp - 93.71%; 3. Milandi Visser - 90.75%; 4. Nicole Serfonetin - 88.38%; 5. Gerlú Mountany - 88.18%; 6. Marne Furstenburg - 87.35%; 7. Lisa-Jean Venter - 84.52%; 8. Raymond Wolfaardt - 84.06%; 9. Abigail Venter - 83.83%; 10. Mika Frohlich - 82.20%
Graad 9: 1. Mariané Viljoen - 93.06%; 2. Zelri van Dyk - 92.78%; 3. Mia Erasmus - 91.32%; 4. Alany Teessen - 90.96%; 5. JD Jansen van Vuuren - 90.92%; 6. Lefa Motlhabane - 90.28%; 7. Deané Prinsloo - 90.14%; 8. Chandune Benade - 89.85%; 9. Niel Gildenhuys - 89.73%; 10. Charndré Pelser - 89.29%
Graad 10: 1. Leilani Vermaak - 90.89%; 2. Ami White - 90.57%; 3. Alexander Kruger - 88.66%; 4. Qianha Vermaak - 87.78%; 5. Andre Kieck - 87.75%; 6. Janice van Aardt - 86.48%; 7. Dimpho Tsilo - 85.68%; 8. Princess Moetjie - 85.65%; 9. Jana Coetzee - 85.20%; 10. Aardt Broekhuizen - 84.21%;
Graad 11: 1. Christelle van Dyk - 93.93%; 2. Dino Fernandes - 92.91%; 3. Kara Kotzé - 92.25% 4. Elizca Lamprecht - 91.40%; 5. Johan Briel - 90.50%; 6. Dimion Visser - 88.82%; 7. Niché Röhrs - 88.82%; 8. Carla Coetzee - 88.51%; 9. Jani Bezuidenhout - 87.54%; 10. Reatligile Mkhabela - 87.35%
Graad 12: 1. Anè Viljoen - 90.46%; 2. Izandri Joubert - 84.83%; 3. Amber-Leigh James - 84.66%; 4. Chenèll Fouchè - 80.71%; 5. Sheryl Mabusela - 80.37%; 6. Miekè Smit - 79.92%; 7. Basil Marvey - 79.52%; 8. Juanè van Deventer - 78.78%; 9. Zanelle Yssel - 76.56%; 10. Elodie van Emmenes - 76.55%
Photo: Hoërskool Frikkie Meyer se Graad 12 top 10 leerders.
