Schools & sport

HFM se eerstespan seuns krieket blink uit met dank aan OBARO

12 September 2023 · Platinum Bushvelder

HFM se eerstespan seuns krieket blink uit met dank aan OBARO

Thabazimbi – Met trots kyk Hoërskool Frikkie Meyer na hulle eerstespan seuns krieket en hulle stuur alle gelukwense vir ‘n suksesvolle 2023 seisoen. 

‘n Hartlike dankie gaan aan Daniël Gildenhuys van OBARO Thabazimbi vir sy volgehoue borgskap, hierdie keer in die vorm van splinternuwe baadjies vir die span. Alle voorspoed aan die krieketmanne vir die jaar wat voorlê! 

Hier is die span wat ons skool met trots verteenwoordig:

  • Jaco Coetzee
  • Driekus du Plessis
  • Edward Terblanche
  • Johan Briel
  • Andries Herman
  • Tiaan Swanepoel
  • Jason Smith
  • Lourens Pieterse
  • HW du Plessis
  • HP van Heerden 
  • Ruben Venter
  • Kea Mholo
  • MJ Kloppers
  • Ethan Smith

Photo: Agter van links ager: Lourens Pieterse, Tiaan Swanepoel, Ethan Smith, Willem Steyn (afrigter), Danie Fouche (afrigter), Driekus du Plessis, HP van Heerden, en Andries Hermann.
Voor van links: Edward Terblanche, MJ Kloppers, Ruben Venter, Johan Briel, Jaco Coetzee, HW du Plessis, Kea Mholo, Jason Smith, en Daniël Gildenhuys (Obaro)