Community

In herinnering

21 July 2023 · Platinum Bushvelder

In herinnering

In Liefdevolle Herinnering aan Sonja van Heerden (57) gebore op 6 Oktober 1965, oorlede op Sondag 2 Julie 2023. Sonja se roudiens het plaasgevind op 15 Julie vanuit die N.G. Kerk te Koedoeskop.
Psalm 23:6: “U goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly en ek sal tuis wees in die huis van die Here tot in lengte van dae”. Namens familie en vriende: “Ons opregte dank en waardering aan elkeen vir jul boodskappe van bemoediging, liefde, gebede, oproepe en ondersteuning in ons tyd van beproewing.
‘n Diens gelewer met waardigheid deur DOVES Begrafnisdienste Thabazimbi. Kontak besonderhede: Kantoor 014 777 1269,  na ure 083 740 7369.