Community

In herinnering

21 July 2023 · Platinum Bushvelder

In herinnering

In Liefdevolle herinnering aan Carl Ludik (80) gebore op 25 September 1942, oorlede op Sondag 2 Julie 2023. Carl se troosdiens het plaasgevind op 14 Julie vanuit die N.G. Kerk te Thabazimbi.
Johannes 11:25-26: Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterf hy ook. Elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterf nie”.
Namens familie en vriende: “Jou lewe was toegewy aan God en jy is nou omring deur die Goddelike Lig.”
‘n Diens gelewer met waardigheid deur DOVES Begrafnisdienste Thabazimbi. Kontak besonderhede: Kantoor 014 777 1269,  na ure 083 740 7369.