Headlines

HFM se 2023 1ste span!

7 June 2023 · Platinum Bushvelder

HFM se 2023 1ste span!

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer benoem hul 1ste netbalspan op Woensdag 24 Mei 2023. Baie geluk! 

  • Leiers: 

Afrigter - Juffrou Anmarie Möller
Kaptein - Amy-Leigh Pretorius
Onderkaptein - Carla du Plooy 

  • Span: 

Amy-Leigh Pretorius
Carla du Plooy
Anina de Swardt
Chenell Fouchè
Thuto Mano
Dimion Visser
Olwethu Qoyi
Nichè Rohrs 
Lurinda Smit

HFM se 1ste netbalspan dank Swallow Fork vir hulle borg.

#FosteringASenseOfCommunity