Laerskool Thabazimbi spog met provinsiale hokkie

Thabazimbi - Baie geluk aan Mené Venter wat verkies is vir die o/13 C provinsiale hokkiespan.
Mené gaan aan die volgende toernooie deelneem:
- Vrydag 16 Junie BAOBAB Festival (Curro Heuwelkruin)
- Donderdag 29 Junie - 3 Julie o/13 B en C meisies spanne (Noordwes/Potchefstroom)
Micka Röhrs is verkies as ‘n reserwe. Laerskool Thabazimbi is trots op hierdie dogters
#FosteringASenseOfCommunity
