Neos atlete verteenwoordig Limpopo

Thabazimbi – Die Neos Atletiekklub spog met twee atlete wat deelgeneem het aan die Suid Afrikaanse Atletiekkampioenskappe in Pietermaritzburg vanaf Donderdag 23 Maart to Saterdag 25 Maart 2023.
Janssen du Plessis het as deel van die Limpopo span ‘n silwer medalje ontvang vir die 4 x 400 m aflos. Evan Dippenaar palm ‘n vierde plek in, in gewigstoot, ‘n vyfdeplek in die 150 m, en ‘n sesde plek in diskus.
#FosteringASenseOfCommunity
