Rhinos maak skoonskip op die veld

Setaria – Die Northam Rhinos en NWU Pukke het beslis gesorg vir goeie rugby in Setaria op Saterdag 25 Maart 2023.
Die Rhinos eerstespan wen hul wedstryd 45-24. Die tweedespan eindig met ‘n telling van 34-5 in hul guns terwyl die derdespan eindig met 18 punte en hul opponente 12. Knap gedaan manne!
#FosteringASenseOfCommunity
