HFM vat die bal!

Thabazimbi – Baie geluk aan Hoërskool Frikkie Meyer se o/15 en 1ste netbal spanne wat as die wenners van die Distrik Mini Wêreldbeker toernooi weggestap het op Dinsdag 14 Maart 2023!
Dankie aan die volgende deelnemers
- Hoërskool Nylstroom
- Hoërskool Warmbad
- Hoërskool Piet Potgieter
- Hoërskool Ellisras
- Hoërskool Settlers
- Limpopo Schools Netball
#FosteringASenseOfCommunity
