Leané dans op die waters!

Thabazimbi – Leané Oosthuizen het in September 2022 gekwalifiseer om deel te wees van die International Fine Arts Association’s (IFFA) diamant span.
Dié span gaan Suid Afrika verteenwoordig by die 2023 Oceanic Championships op die luukse skip, MSC Orchestra, vanaf Maandag 27 Maart tot Vrydag 31 Maart 2023.
Leané is gekies om twee danse doen tydens die geleentheid. Die eerste dans is ‘n ‘hip-hop’ dans, Harley Quinn wat deur Dance and Model Academy South Africa (DAMSA) se Dajana Rijetkovic Havenga gechoreografeer is, en haar ballet dans, Dark Horse is deur DAMSA dansskool se Delmari Harmse gechoreografeer.
Leané wil graag dankie sê aan die volgende borge: HOOF BORGE
West Pack Thabazimbi
Leon Oosthuizen, RealNet
Ubuntu Trans Logistics
BDS Corporate Supplies
MCG Metals
ADDISIONELE BORGE
Herman’s Haarkappers
Die Draadwerf
Roots Thabazimbi
Build it Northam
Total Thabazimbi
Kransberg Auto Spares
Bargain Corner
Medhof Apteek Thabazimbi
Bosveld Bande
Elegant Fuel Thabazimbi
Hoërskool Frikkie Meyer
Laerskool Thabazimbi
Blue Bottle Vliegpoort
En almal wat privaat geborg het!
#FosteringASenseOfCommunity
