HFM atlete aan die gang!

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer se atlete het aan die Limpopo atletiekkampioenskappe deelgeneem op Saterdag 4 Maart 2023. Baie geluk aan die volgende atlete wat ons trots gemaak het:
- Chenell Fouchè - 1ste plek in gewigstoot en 1ste plek in diskus
- Carli Fouchè - 3de plek in diskus
- Nichè Rohrs - 2de plek in diskus en 4de plek in gewigstoot
- Esmarie Pienaar vat 1ste plek in hoogspring met ‘n nuwe rekord!
#FosteringASenseOfCommunity
