Schools & sport

HFM se Anmari sny deur die water!

3 March 2023 · Platinum Bushvelder

HFM se Anmari sny deur die water!

Thabazimbi – Anmari Greeff gaan die Limpopo provinsie verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap in Durban vanaf 20-24 April 2023. Baie geluk Anmari, ons wens jou sterkte toe. Hoërskool Frikkie Meyer is baie trots!

Anmari Greeff en Mnr Tiaan Schmidt

#FosteringASenseOfCommunity