Laerskool Thaba se entrepreneursdag

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi het hulle jaarlikse entrepreneursdag op Vrydag 28 Oktober 2022 gehou.
As deel van die Graad 3 kurrikulum het die leerders die geleentheid gehad om stalletjies te beman om hul produkte te verkoop, of om dienste te lewer aan die res van die skool.
#FosteringASenseOfCommunity
