United Rugby Championship

Die nuwe seisoen vir die United Rugby Championship (URC) skop Vrydag 16 September af.
Bepalings:
- Vrydag 16 September
Benetton 18:30 Glasgow Warriors
- Saterdag 17 September
Zebre 14:00 Leinster
Cardiff 16:05 Munster
Lions 16:05 Bulls
Scarlets 18:15 Ospreys
Edinburgh 20:35 Dragons
Ulster 20:35 Connacht
Nag ou grote...
2022 Rugby Kampioenskappe
Die toernooi word weer hervat Donderdag 15 September om 11:25 met die Aussies wat teen die All Blacks in Melbourne gaan kragte meet.
Die Bokke speel Saterdag in Argentinië om 21:10 teen die Pumas.
World Cup Sevens
Die 2022 Sewes Wêreldbeker word deur Fidji gewen. Die Fidjiane was duidelik in ‘n ander klas en klop Nieu-Seeland 29-12 in die finaal. Die Blitsbokke het duisende Suid Afrikaanse ondersteuners teleurgestel en kon slegs sewende eindig.
Die Suid-Afrikaanse Vrouespan kan ook nie juis tevrede wees met hulle vertoning nie en eindig in veertiende plek. Die enigste ligpunt van die vroue toernooi vir SA was die vertoning van die klein ystertjie Nadine Roos. Sy het geskitter!
So sal Suid-Afrika dan nog vier jaar moet wag en sien...
Nag ou groenes...
#FosteringASenseOfCommunity
