Daar anderkant...

Fluitjies blaas op planeet rugby vir die afskop van toets ruggas. Die All Blacks verniel Ierland en die Wallabies klop Engeland.
Op tuisbodem was dit lekker om weer ‘n vol pawiljoen te kon sien. Dit was so amper of 52,000 Bok ondersteuners se Saterdagaand was gedemp. Op Loftus wen die Bokke 32-29.
Die Bokke se vertoning het beslis die vertroue in Nienaber en kie geskaad. Wallis het in die laaste tien minute net twaalf spelers op die veld gehad. Drastiese veranderings in die Bok span moet gedoen word anders gaan daar nog lang trane gehuil word ou grote.
Uitslae:
- Japan 23-42
- Frankryk
- Nieu-Seeland 42-19 Ierland
- Australië 30-28 Engeland
- Suid Afrika 32-29 Wallis
- Argentinië 26-18 Skotland
Bepalings:
Saterdag 9 Julie
- Japan 07:50 Frankryk
- Nieu-Seeland 09:05 Ierland
- Australië 11:55 Engeland
- Suid-Afrika 17:05 Wallis
- Argentinië 21:10 Skotland
U20 Summer
Uitslae:
- Skotland 14-34 Italië
- Wallis 30-24 Georgia
- Ierland 24-33 Suid-Afrika
- Frankryk 20-29 Engeland
Nag ou grote...
#FosteringASenseOfCommunity
