Jarianca presteer puik!

Thabazimbi – Jarianca du Plessis, ‘n Graad 8 leerder van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) en lid van Thabazimbi Atletiekklub het op Saterdag 14 Augustus haar skool verteenwoording tydens die Lima-landloop kampioenskappe te Hans Strijdom Mookgopong.
Sy het ‘n silwer medalje ingepalm en gaan die Limpopo Provinsie verteenwoordig by die nasionale kampioenskappe op 18 September in KwaZulu-Natal Amanzimtoti.
#FosteringASenseOfCommunity
