Schools & sport

THABAZIMBI WEDVLUGDUIWE

6 September 2021 · Platinum Bushvelder

THABAZIMBI WEDVLUGDUIWE

Thabazimbi – Hierdie was nou een naweek wat die weervoorspellings rég in die kol was! Die duiwe is losgelaat in ‘n ligte Noordweste wind, maar moes maar ompaaie kies tussen reën en erge wind.

Party was vroeg, ander laat... maar almal is trots op elke duif tuis. Welgedaan mense en baie geluk aan Sakpas Kaste (GvR) met die wegholprestasie die naweek. 
Die uitslae is as volg...


SPRINGFONTEIN MANNETJIES 
Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 788.5702 mpm | Afstand: 649.151 km
Sakpas Kaste (GvR) 1|2|3|4|15|25|39|44
AD Erasmus en Seun 5|9|10|12|16|18|24|28|29|35|43
Pieter Ferreira 6|7|13|20|22|30|34|40|45|46
Johan en Jan Alers 8|11|26|36|37|38|41
Bok se Hok 14|17|31|32|33
Aziscore (SB) 19|21|23|27|42


SPRINGFONTEIN WYFIES
Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 839.1300 mpm | Afstand: 649.151 km
Sakpas Kaste (GvR) 1|3|4|5|6|8|13|15|33
Pieter Ferreira 2|9|20|23|38
AD Erasmus en Seun 7|11|12|16|21|24|25|35|36
Aziscore (SB) 10|19|30|37
Johan en Jan Alers 14|18|22|26|27|29|31|32|34
Bok se Hok 17|28


KLUB KAMPIOENNE
Pieter Ferreira 1,590
AD Erasmus en Seun 1,581
Sakpas Kaste (GvR) 1,523
Aziscore (SB) 1,430
Johan en Jan Alers 1,340
Bok se Hok 1,276                
Herman Hokke 768
PMD Loft 730
Pieter Putter 392
Robert van Veen 144

#FosteringASenseOfCommunity