Schools & sport

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

25 June 2021 · Platinum Bushvelder

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

Thabazimbi – Die kampioene van Thabazimbi Posduifklub het die naweek ‘n kopwind gehad met die loslating vanaf Kroonstad. Nieteenstaande bewolkte, koue toestande het die goed voorbereide vlieërs veilig tuis gekom.


Baie geluk aan die wenners! Sakpas Kaste (Glen van Rooyen) het met twee Jaaroud duifies kort na mekaar die eerste twee plekke op die Jaaroudafdeling ingepalm en AD Erasmus en Seun se 2019 duif het die Opeafdeling gewen.

Die uitslae is as volg...

KROONSTAD JO 
Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 1203.7986  mpm | Afstand: 337.184 km

  • Sakpas Kaste (GVR) 1|2|5|6|9|37|39|40|45
  • Aziscore (SB) 3|16|31|33|35|38|47|53
  • Pieter Ferreira 6|8|12|13|22|23|24
  • Johan en Jan Alers 7|14|28|44|49
  • Herman Redelinghuys 10|29|34
  • AD Erasmus en Seun 11|20|21|25|26|27|41|42
  • Bok se Hok 15|30|32|43|46|51|52
  • PMD Loft (PS) 17|36
  • Robert van Veen 48
  • Pieter Putter 50|54|56
     

KROONSTAD OPE
Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 1229.0468 mpm | Afstand: 310.744  km

  • AD Erasmus en Seun 1|4|12|13|33|37|38|39|45|46|54|60
  • Pieter Ferreira 2|3|9|19|27|40|44|47
  • Sakpas Kaste (GVR) 5|7|8|17|21|24|25|35|42|48|59
  • Aziscore (SB) 6|18|23|30|34|41|50|56|57
  • Bok se Hok 10|11|20|31|52|58
  • Herman Redelinghuys 14|15|26|49|53|55
  • Johan en Jan Alers 16|22|29|43
  • PMD Loft (PS) 28|32|36
  • Pieter Putter 51
     

 KLUB KAMPIOENNE

  1. Pieter Ferreira 452
  2. AD Erasmus en Seun 451
  3. Aziscore (SB) 450
  4. Sakpas Kaste 435
  5. Herman Hokke 365
  6. Bok se Hok 330
  7. Johan en Jan Alers 324    
  8. PMD Loft (PS) 189