Schools & sport

HFM provinsiale sportsterre

18 June 2021 · Platinum Bushvelder

HFM provinsiale sportsterre

Thabazimbi – Welgedaan aan die volgende Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) leerders wat gekies is vir die Limpopo provinsiale spanne:

Netbal o/15

  • Niché Rohrs
  • Karli Robbertse
  • Dalize Botha 

Netbal o/16

  • Carla du Plooy

Netbal o/18

  • Charné van der Berg
  • Suné Meyer

Hokkie o/16

  • Nora Modise 
  • Lene Lategan

Hokkie o/18

  • Quinelle Blaauw
  • Zoey Joubert
  • June Annandale 


Rugby o/18

  • RF Schoeman
  • Stefan Oosthuizen
  • Henry Taylor
  • PJ Bezuidenhout
  • Christiaan Welgemoed (Frikkie)
  • Ig Taljaard
  • HJ Janse van Rensburg
  • Tristan Brits
HFM netbaldogters wat hul provinsiale kleure ontvang het. Afwesig op foto: Karli Robberste en Carla du Plooy. 
HFM hokkiesterre wat gekies is vir die provinsiale span.

 

HFM rugbymanne wat gekies is om Limpopo te verteenwoordig.