Varsity Cup

Resultate Semi-Finale
- UCT Ikeys 54 - 36 NWU
- Maties 35 - UP Tuks
Finaal 31 Mei
- UP-Tuks vs UCT Ikeys
Maandagaand het ruggas gerock in Pretoria toe die twee top varsity spanne vir die 2021 trofee gejol het my liewe proffie.
Die Ikeys het as gunstelinge opgedraf en is ook die enigste onoorwonne span in vanjaar se kompetisie. Nico Luus se Tuks mannetjies het hulle egter nie daardeur laat afskrik nie. Tuks het van meet af ingeklim en hulle loop ook dan 31-10 voor met halftyd.
In die tweede helfte het die Ikeys verbete teruggeveg maar tevergeefs met die Pretorianers wat uiteindelik met 34-27 bobaas was.
Well done Tuks!
Rainbow Cup
FIXTURES
- Friday 4 June
Bulls 19:00
Stormers
- Saturday 5 June
Lions 16:00
Sharks
Super Rugby Trans Tasman
RESULTS
- Highlanders 42 - 27 Rebels
- Blues 38 - 10 Brumbies
- Hurricanes 43 - 6 Western Force
- Crusaders 54 - 28 NSW Waratahs
- Queensland Reds 40 - 34 Chiefs
FIXTURES
- Friday 4 June
Crusaders 9:05 Western Force
Queensland Reds 11:45 Blues
- Saturday 5 June
Highlanders 9:05 NSW Waratahs
Brumbies 11:45 Hurricanes
- Sunday 6 June
Chiefs 5:35
Rebels
