Schools & sport

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

4 June 2021 · Platinum Bushvelder

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

Thabazimbi – Dit is weer vliegseisoen! Die eerste kortpad wedvlug is al iets van die verlede en Herman Hokke spog met die eerste vyf plekke op die Jaaroud-wedvlug, terwyl Aziscor (SB) die eerste twee plekke gevat het met die ope-wedvlug.

Eerskomende naweek is nog ‘n kortpadwedvlug vanaf Parys. Die uitslae is as volg...


SASOLBURG JO
Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 1303.3091 mpm | Afstand: 223.713 km

 

  • Herman Redelinghuys: 1|1|3|4|5|14|28|29|30
  • Aziscore (SB): 6|31|49|57|58
  • Sakpas Kaste (GVR): 7|8|9|27|39|44|56
  • Pieter Ferreira: 10|11|12|15|16|17|20|23|47|53|60
  • AD Erasmus en seun: 18|25|32|34|42|46
  • Johan en Jan Alers: 19|21|22|26|35|37|38|45
  • Bok se Hok: 24|33|48|51|52|55|59
  • Robert van Veen: 36|40|41

SASOLBURG OPE

  • Aantal duiwe: 120 | Wenspoed: 1299.9604 mpm | Afstand: 251.759 km
  • Aziscore (SB): 1|2|11|27|33|38|40|47
  • Pieter Ferreira:3|6|10|14|24|25|26|28|52|53|55
  • AD Erasmus en seun:4|5|7|8|9|12|15|42|44|58|59
  • Sakpas Kaste (GVR): 13|19|20|21|22|23|29|30|31|32|35
  • Johan en Jan Alers: 16|17|41|43|45|46|48|60
  • PMD Loft: 34|39|49|50|51|56
  • Bok se Hok: 36|37|54|57

KLUB KAMPIOENNE

  1. Aziscore (Sb) 115
  2. Pieter Ferreira 109
  3. AD Ersamus en seun 105 
  4. Sakpas Kaste 102
  5. Johan en Jan Alers 87
  6. Bok Se Hok 62
  7. Herman Hokke 60
  8. PMD Loft 45
  9. Robert van Veen 25