Wonderwerk op vlerke:
Appelkoos keer ná ses dae veilig huis toe
26 June 2026
Platinum Bushvelder koerant | Thabazimbi – Ná ses dae van wind, reën, mis en onsekerheid is die geliefde African Grey-papegaai, Appelkoos, op wonderbaarlike wyse met haar familie herenig.
Headline News
© 2026 - All Rights with Platinum Bushvelder