/home/f3782876/public_html/includes/header-articles.php on line 128
">
Articles
Headline News
02 August 2022

Thabazimbi - Die Bietjie Bos Fees is vir dié van julle wat graag in die bosveld wil kuier, met heeldag musiek en vermaak vir oud en jonk. 


Die Bietjie Bos span in samewerking met Platinum Bushvelder, het lesers die geleentheid gegee om kaartjies te wen om die fees by te woon. Baie geluk aan Mariska du Toit en Deon Venter wat elkeen twee kaartjies ter waarde van R500 elk gewen het.


Die Bietjie Bos Fees vind Vrydag 5 Augustus tot Sondag 7 Augustus plaas in die ooptes van die lieflike plaas Marakeli buite Thabazimbi. Die hekke maak Vrydag 13h00 oop en daar is baie plek vir jou en jou vriende om behoorlik nes te skop vir die naweek – met nabygeleë kroeë en kosstalletjies vir heel naweek se partytjie. 


Vir meer inligting besoek gerus die Bietjie Bos Fees by www.bietjiebosfees.com.

#FosteringASenseOfCommunity

Share this article with a friend...


Deprecated: Directive 'allow_url_include' is deprecated in Unknown on line 0