/home/f3782876/public_html/includes/header-articles.php on line 128
">
Articles
Sport & School News
02 August 2022

Northam – Die Northam Rhinos se wedstryd teen Pretoria Rugby Klub op Saterdag 23 Julie het op ‘n hoë noot geëindig.

Die eerste span wen hul wedstryd 51-14, die tweede span wen 57-21 en die derde span wen 29-7.
Uitstekende rugby lewer uitstekende punte en die Northam Rhinos spog nou met ‘n derde plek op die log met 33 punte vir die World Sports Betting Carlton liga.


Terug op hul tuisveld na vier wegwedstryde, speel die Northam Rhinos teen die Pretoria Harlequins op 30 Julie. Kom wys jou ondersteuning, kom kuier in die biertent en kom kyk goeie rugby. Die aksie begin om 13:00.

Die Northam Rhinos en Pretoria Rugby Klub skrummies in aksie.

#FosteringASenseOfCommunity

Share this article with a friend...


Deprecated: Directive 'allow_url_include' is deprecated in Unknown on line 0