Articles
Sport & School News
13 April 2022

Thabazimbi – Die Yesterberg Voortrekkers se poue penkoppe (senior span seuns) het van Donderdag 31 Maart tot Sondag 3 April ‘n gebiedskamp bygewoon.

Die kamp het plaasgevind by Hartbeesfontein Voortrekkerplaas in Pretoria en lede het die geleentheid gekry om hul Graad 7 erfgrond kenteken te verwerf.

#FosteringASenseOfCommunity

Share this article with a friend...