Mmusi Maimane: farmers treated shamefully

Mmusi Maimane: farmers treated shamefully

Thabazimbi Kommandolede byeen

Thabazimbi Kommandolede byeen

911 Riders with a Cause, ry TEEN plaasaanvalle

911 Riders with a Cause, ry TEEN plaasaanvalle

Gravitasie is ‘n mite!

Gravitasie is ‘n mite!

OEFEN is medisyne

08 September 2017

Thabazimbi – “Ek is geteister met gesondheidsuitdagings vir die afgelope twee jaar, wat my opnuut weer die waarde van ‘n gesonde leefstyl laat besef het,” aldus Peet van Breda.

Headline News

Read More

SA food producer price inflation decelerates to 4.7% y/y

08 September 2017

The annual food producer price inflation decelerated to 4.7% y/y in June 2017, from 5.7% y/y in May 2017. This shows the benefits of the higher agricultural output this year following good summer rainfall across the country.

Social & Community News

Read More

Thaba se verlede... Skrywe aan die Redakteur

08 September 2017

Thabazimbi – So teen 1650 bereik my voorvader oorle Oom Pofadder en sy gade Tan Kobra die Vliegepoort te perd direk uit Holland en begin ‘n klein besigheid met transport ry en eksotiese wild.

Social & Community News

Read More

VLU Northam help met proppieprojek vir ‘n rolstoel

08 September 2017

Northam – Op Dinsdag, 25 Julie het die Vroue Landbou Unie (VLU) Northam-tak sakke vol proppies aan Taryn Stander oorhandig.

Social & Community News

Read More

POSDUIF NUUS

08 September 2017

Thabazimbi – Die naweek van 26 Augustus wen Pieter Ferreira die OPE 1 en die OPE 2 wedvlug vanaf Theunissen. Verlede naweek wen Charmaine Breytenbach die wedvlug vanaf Hanover (Unie wen) en Northam Toyota (GVR) die wedvlug vanaf Bloemfontein. Eerskomende naweek word weer vanaf Edenburg gevlieg 585km. Hiermee die volledige uitslae vanaf Hanover op 2 September:

Sport & School News

Read More

Neos blink uit in boogskiet en landloop

08 September 2017

Thabazimbi – Op Vrydag 4 Augustus het 18 Neos studente vertrek na Ermelo om die skool te gaan verteenwoordig in SACSSA se boogskiet en nasionale landloop kampioenskappe.

Sport & School News

Read More

Curriebeker 2017

08 September 2017

Sport & School News

Read More

VAN ZYL PLAASMOORD

08 September 2017

Steven Vermaak, ’n direkteur van HPG (Heritage Protection Group) het reageer op berigte dat agt verdagtes reeds in verband met die moord op Piet en Tilla van Zyl in hegtenis geneem is. Sedert die moord was daar onophoudelik deur verskeie spanne gewerk om leidrade op te volg wat gelei het tot hierdie inhegtenisnemings. Die polisie ondersoek duur voort.

Crime & Accidents News

Read More

HFM jukskei atlete verkies vir Bondedag

08 September 2017

Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) is trots op hul leerlinge verkies vir die Limpopo jukskei proefspan. Hulle neem Saterdag 14 Oktober deel aan die Noordelike Unies se Bondedag, wat plaasvind te Boksburg.

Sport & School News

Read More

New poles for Northam

08 September 2017

Northam – On Tuesday 29 August Eskom replaced the rotten electricity cable poles in Northam extension 6

Social & Community News

Read More