CROSS FARM ATTACK

Two suspects arrested

CROSS FARM ATTACK
Two suspects arrested

Farm attack foiled

Farm attack foiled

Rest in peace Lance

Rest in peace Lance

SIYANDA BAKGATLA PLATINUM MINE INVESTING IN

COMMUNITIES

SIYANDA BAKGATLA PLATINUM MINE INVESTING IN
COMMUNITIES

Vleissentraal hou suksesvolle vetveeveiling

21 September 2018

Northam – Vleissentraal Bosveld het op Woensdag, 12 September ? suksesvolle vetveeveiling by die Northam Boerevereniging veilingskrale gehou met meer as 200 beeste wat opgeveil is.

Headline News

Read More

HFM rugby bring
die bekers huis toe

21 September 2018

Thabazimbi – Aan die einde van die seisoen kyk ons terug op ‘n suksesvolle rugbyjaar. In die liga tree drie spanne as Limpopo wenners uit die stryd.

Headline News

Read More

Road Accident Fund
brings services to the community

14 September 2018

Thabazimbi - The Road Accident Fund (RAF) visited the community of Thabazimbi on Saturday 25 August and provided a range of services.

Social & Community News

Read More

Die uitsterf van die Peperbasboom

14 September 2018

Ek is ‘n boom en my naam is Peperbas. Ek het ‘n slim naam ook, maar as ek ouer word sal ek seker my slim naam kan onthou.

Social & Community News

Read More

You’re
my hero!

14 September 2018

Northam – Much to the delight of their customers, Northam Toyota celebrated National Casual Day on Friday 7 September by dressing up as super heroes.

Social & Community News

Read More

Kom swaai ‘n hou vir
‘n goeie doel

14 September 2018

Thabazimbi – Ter fondsinsameling vir die bejaarde sorg trust in Thabazimbi, behartig deur die Helpende Hand, word ‘n gholfdag van stapel gestuur.

Sport & School News

Read More

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

14 September 2018

Thabazimbi – Baie geluk aan Northam Toyota (GvR) wat die eerste wedvlug van Hopetown gewen het. Baie geluk ook aan die 2018 EOK kampioen, Ad  Erasmus & Seun wat die tweede wedvlug met vier sekondes gewen het.

Social & Community News

Read More

Ghost Riders, riding for charity

14 September 2018

Thabazimbi – Ghost Riders Thabazimbi’s fifth annual poker ‘jol’ on Saturday 1 September was a massive success!

Sport & School News

Read More

Ma en dogter, slagoffers van plaasaanval

14 September 2018

Northam – Priscilla Venter, 53, en haar moeder Esmè Venter, 74, is op Maandag 10 September, op die plaas Wildebeeslaagte net buitekant Northam oorrompel en wreed aangeval.

Headline News

Read More

Moedswillige brandstigting

14 September 2018

Northam – Rookwolke kon van ver af gesien word, toe ‘n vuur by Uitduiker op die Beestekraal grondpad, op die oggend van Sondag 9 September gestig is.  Sowat 470 hektaar is deur die vuur verwoes voordat dit onder beheer gebring kon word.

Headline News

Read More