In liefdevolle herinnering aan Ansie van Wyk

Ons onthou met liefde wyle Ansie van Wyk (59), oorlede op 14 Oktober 2026. Haar troosdiens vind op Saterdag 24 Oktober 2026 plaas om 11:00 te Nuvo Hunting Safaris Plaas, Vlakplaats, Thabazimbi.
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.
