Brushing up for finals

18 October 2017

Northam – Northam Comprehensive School hosted a Spring Camp for their Grade 12 learners held from 2-7 October.

Social & Community News

Read More

 

Kersfees vir blinkoog kinders

18 October 2017

Thabazimbi – Kersfees is vir elke kind ‘n droom... ‘n Spesiale dag met ‘n lekker bord kos, gesigte wat glimlag, en ‘n geskenkie wat bewonder word. ‘n Dag om elke kind se hart warm te maak en hul ogies te laat skitter.

Social & Community News

Read More

 

Ons kontrei se mooiste nooi

13 October 2017

Thabazimbi/ Ellisras – Carre-Lee Armstrong, een van die kontrei se mooiste nooiens, is gekroon as Queen RSA 2017. Armstrong is bloot 19 jaar oud maar het die kroon verower in die 20-24 jaar kategorie.

Social & Community News

Read More

 

Maak Thabazimbi MOOI –kompetisie

13 October 2017

Thabazimbi – Vier die koms van die somer in die buitelug en in jou tuin. Skop uit jou skoene, voel die gras tussen jou tone en maak mooi om jou!

Social & Community News

Read More

 

Falken wenners aangekondig

13 October 2017

Thabazimbi – Tyremart Thabazimbi het die wenners van hul Falken promosie kompetisie aangewys op Saterdag, 7 Oktober, wat aangebied is vir die maand van September.

Social & Community News

Read More

 

Visvang by die gym - Skywe aan die Redakteur

13 October 2017

Ek is my lewe lank oefen-verslaaf, hoofsaaklik as gevolg van mediese probleme van kindsbeen af, as motivering om my gesondheid te verbeter. Op ‘n jong ouderdom ontdek ek toe sport as ‘n beter doelwit om oefeninge voor aan te wend.

Social & Community News

Read More

 

NG Kerk Lentetee – liefde, vreugde en omgee!

13 October 2017

Thabazimbi – Die NG  Gemeente, Aliza-Aviela bediening, se 2017 Lentetee op 27 September was ‘n reuse sukses

Social & Community News

Read More

 

Bernard wins fashion award

13 October 2017

Thabazimbi/ Regorogile – Bernard Mothupi, a local fashion designer, won the overall prize in the 2017 Limpopo Indigenous Games’ festival fashion showcase. Mothupi hails from Thabazimbi and his studio is currently based in Regorogile.

Social & Community News

Read More

 

VLU Northam fokus op borskanker

13 October 2017

Northam – Die Vroue Landbou Unie (VLU) se Northam-tak het hul Oktober vergadering in die Metodiste kerksaal se Swartklip gehou.  

Social & Community News

Read More

 

VLU Strewe byeen

13 October 2017

Makoppa – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Strewe-tak het by plaas Staankraal te Makoppa byeen gekom op Dinsdag, 10 Oktober by Ilna Schutte.

Social & Community News

Read More