Articles
Social & Community News
08 March 2019

Thabazimbi - Baie geluk aan die Suid-Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) Thabazimbi-tak wat op 22 Januarie in Pretoria verskeie pryse ontvang het vir hulle bydrae tot die Tekkie Tax projek.


Tussen al die SAVF takke in die land het hul ‘n tweede plek losgeslaan vir beste deelname, sesde plek vir meeste T-hemp verkope en eindig in die algehele sewende plek.

Van links: Anne-Marie Oosthuizen, Christelle Barnard, Annali Connear, en Lenie Nienaber. 

 

Share this article with a friend...