Articles
Social & Community News
08 March 2019

Thabazimbi – Rocco de Villiers sal op 8 Maart te siene wees by die KusteGrot. Die gehoor kan uitsien na ‘n ongelooflike aand met nuwe musiek en hope talent.


Die vertoning begin om 19:00 en kaartjies beloop R160 – piekniekmandjies is welkom.
Die KunsteGrot is die tuiste vir die kunste in die bosveld! Gaan kuier gerus vir hulle en vind self uit wat rêrig hier onder jou neus gebeur.


Vir meer inligting kontak Rita Volschenk by 083 744 8559.
PS – Die KunsteGrot het die datum van die geleentheid van 9, tot 8 Maart geskuif. Maak seker om jou kaartjies spoedig te koop.

Rocco de Villiers

 

Share this article with a friend...