Articles
Social & Community News
08 February 2019

Koedoeskop – Die Koöperasie familie restaurant en pub in Koedoeskop wil graag iets spesiaal doen vir die enkellopendes van Thabazimbi en Koedoeskop vir Valentynsdag op 14 Februarie.


Vir dié wat nie iemand het om die dag saam mee te spandeer nie, gaan maak ‘n draai by Die Koöperasie vir ‘n lekker verrassing. Familie en vriende is ook welkom om ‘n verskeidenheid pizzas en die lekker atmosfeer te kom geniet.

Share this article with a friend...