Articles
Sport & School News
08 February 2019

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het op 11 Januarie hul jaarlikse Lourieraand aangebied waar die top presteerders erken is vir hul prestasies gedurende 2018. 


Baie geluk aan die leerlinge wat die volgende toekennings ontvang het:

  • Top leerder: Akademies graad agt - Cara Pieters.
  • Top leerder: Akademies graad nege - Mari Theunissen.
  • Top leerder: Akademies graad 10 - Stiaan Joubert.
  • Top leerder: Akademies graad 11 - Miné Lategan.
  • Luiperd toekenning - Adri Voster.
  • Toneelspeler van die jaar - Xerto Labuschagne.
  • Redenaar van die jaar - Stiaan Joubert.
  • Uitvoerende kunste - Lieselotte Smit.
  • Kultuurleerling van die jaar - Gerdie du Plessis.
  • Boogskut van die jaar - Ameij Broekhuizen.
  • Swemmer van die jaar - Kristin Lottering.
  • Krieketspeler van die jaar - Morné Pistorius.
  • Hokkiespeler van die jaar - Wilmien Schutte.
  • Netbalspeler van die jaar - Miné Lategan.
  • Rugbyspeler van die jaar - Erik Snyman.
  • Atleet van die jaar - Morné Pistorius.
  • Gholfspeler van die jaar - Evan Steyn.
  • Jukskeispeler van die jaar - Raphael de Beer.
  • Skaakspeler van die jaar - Wessel du Preez.
  • Gimnas van die jaar - Jo-Lize Butler.
  • Sportdogter van die jaar - Miné Lategan.
  • Sportseun van die jaar - Anrich Basson.
  • Magalies Waterraad Trofee vir natuur en skeikunde sowel as wiskunde in graad 11 en 12- Hugo van Niekerk.
  • Rapportryerskild vir Afrikaans graad 11- Miné Lategan.
  • Duxleerling van die jaar - Suné Robbertse.
  • Lourierleerling van die jaar - Suné Robbertse. 

 

Miné Lategan
Gerdi du Plessis
Wilmien Schutte
HFM akademiese hoof Martie Boshoff, Suné Robbertse en HFM skoolhoof Collin Campbell.

 

Share this article with a friend...