Articles
Social & Community News
11 August 2017

Thabazimbi – Die Thabazimbi Hengel Klub se dag-kompetisie op 23 Julie, aangebied by Willie Roux se dam, was ‘n reuse sukses.

Die wenners is bepaal deur die hengelaars wat die swaarste sak vis gevang het. Die volgende kompetisie vind plaas by die Kosterdam gedurende die naweek van 29 Augustus.

Alle nuwe lede kan die klubvoorsitter, Tommy Swanepoel, kontak by thabahengel@gmail.com.

Hiermee die volledige uitslae van die kompetisie: 

  • Cubs: 1) Zaileigh Du Preez, 2) Zenishke Du Preez, 3) Joe Kloppers (Jnr)
  • Penkoppe: 1) Tiaan Swanepoel, 2) Jacques Viljoen, 3) Ewald Botha
  • Juniors: 1) Marinus Viljoen
  • Dames: 1) Martie Murray, 2) Bernique du Preez
  • Meesters: 1) Johann Schoeman, 2) Jackie Botha, 3) Jan Bender
  • Seniors: 1) Deon Bender, 2) Charl Nel, 3) Joe Kloppers
Zayleigh du Preez, eerste by die Cubs, met ‘n karp van 2.17 kg.
Zayleigh du Preez, eerste by die Cubs, met ‘n karp van 2.17 kg.
Jongman Joe Kloppers kry derde plek in die Cubs afdeling.
Jongman Joe Kloppers kry derde plek in die Cubs afdeling.
Marinus Viljoen, Junior wenner, met ‘n karp van 2.59kg.
Marinus Viljoen, Junior wenner, met ‘n karp van 2.59kg.
Tiaan Swanepoel, eerste in die Penkoppe afdeling, met ‘n karp van 2.55kg.
Tiaan Swanepoel, eerste in die Penkoppe afdeling, met ‘n karp van 2.55kg.
Ewald Botha in die Penkoppe afdeling, met die derde grootste karp vir die dag van 3.29kg.
Ewald Botha in die Penkoppe afdeling, met die derde grootste karp vir die dag van 3.29kg.
Jacques Viljoen, tweede in die Penkoppe afdeling met ‘n karp van 2.14 kg.
Jacques Viljoen, tweede in die Penkoppe afdeling met ‘n karp van 2.14 kg.
Zenishke du Preez, tweede in die Cubs afdeling met ‘n karp van 1.04 kg.
Zenishke du Preez, tweede in die Cubs afdeling met ‘n karp van 1.04 kg.

 

Share this article with a friend...