Articles
Headline News
21 December 2018

Thabazimbi – Dis vakansietyd! Dis tyd vir inkopies, kersgeskenke, koeke en ontbyt saam die kleingoed by die Thaba Mall... 'n Goue geleentheid om blywende herineringe saam met jou geliefdes te maak. 


Thaba Mall se tye is 8:00 tot 18:00 Maandae tot Vrydae, 8:30 tot 17:00 Saterdae, 8:30 tot 13:00 Sondae en 8:30 tot 13:00 op vakansiedae.


Eventia Mckay, Thaba Mall se bestuurder, wens elkeen ‘n geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. Sy bedank ook elkeen wat Thaba Mall ondersteun. Aan almal wat met vakansie gaan sê sy: "Ry veilig en keer weer veilig terug."

Agter van links: Gavy Cronje; Thaba Mall inkopiesentrum bestuurder Eventia Mckay; en Tshego Montsho. Voor Remofilwe Pilane.

 

Share this article with a friend...