Articles
Headline News
02 November 2018

Thabazimbi – Vrouens het in massas opgedaag by die Dinamiese Damestee op Saterdag 27 Oktober in die Bioskoopsaal wat aangebied is deur die NG Kerk.


Die gehoor het lekker gepeusel aan die heerlike eetgoed terwyl Edrien Erasmus, Marisa Drummond, Melissa Swart en Nadia Beukes hul vermaak het met sing en geselsies oor vrouwees en hoe om eg aan jouself te wees. 


Elke gasvrou het baie hard gewerk en die saal was deftig opgemaak.


Baie dankie aan al die borge: Aandrus Kwekery, Autozone, Bosloerie Kwekery, Cilliers en Reynders Prokureurs, Colour Roots, Die Grasdak Thabazimbi, Elsa Dippenaar, Foodzone, Matsimela, Mawala, Medhof Apteek, Mirabile Lodge, NTK, Pick n Pay, Pondok, S&Z Paneelkloppers, Salon 2 Dye 4, Sanlam, Sorizty, L & P Ouditeure, Twilight Breeze, en Print Lab wat die dag ‘n reuse sukses gemaak het.

Edrien Erasmus, Marisa Drummond, Trudi Allan, Melissa Swart en Nadia Beukes.

 

Share this article with a friend...