Articles
Sport & School News
02 November 2018

Thabazimbi – Die nuwe hoofleiers van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) is aangewys. Baie geluk aan die leerlinge wat die leisels moet oorneem vir 2019.


Hulle is: Diaan Coetzee, kultuur onderhoofseun; Lara du Plessis,  kultuur onderhoofdogter; Tacia van Wyk,  sport onderhoofdogter; Dihaan Pretorius, sport onderhoofseun; Mine Lategan, hoofdogter; en Dirco Slabbert, hoofseun.

Geluk ook aan Wilmien Schutte en Annema Denton wat aangewys is aan die koshuis hoofleiers.

Agter van links: Mine Lategan, hoofdogter; en Dirco Slabbert, hoofseun. Voor van links: Diaan Coetzee, kultuur onderhoofseun; Lara du Plessis,  kultuur onderhoofdogter; Tacia van Wyk, sport onderhoofdogter; Dihaan Pretorius, sport onderhoofseun; 
Wilmien Schutte en Annema Denton is aangewys as koshuis hoofleiers.

 

Share this article with a friend...