Articles
Social & Community News
26 October 2018

Thabazimbi – Dokter Erick Legone en Dokter Chris van Zyl is twee nuwe kollegas wat by Dr PM de Kock en Vennote se span aansluit. Beide dokters praktiseer al reeds vir ‘n aantal jare. Díe twee nuwelinge sal ‘n geweldige groot bydrae tot die praktyk lewer.

Dr Eric Legone
Doctor Erick Legone is a new medical practitioner in town and a huge asset to the Thabazimbi community and the Waterberg region at large.


He obtained his medical degree, Bachelor of Medicine and Surgery at Medunsa, now Sefako Makgatho Health Sciences University in Pretoria North (SMU). After completing of his medical degree, he completed his medical internship at Warmbaths Hospital.


His clinical judgement is accentuated by his ability to listen, enthusiasm to learn and the expertise that he has acquired throughout his career in different levels and departments.


He is available at the Mediclinic Thabazimbi after hours as the on-call doctor practicing under Dr PM de Kock and Partners. For more information contact 014 777 1037 during business hours or after hours for emergencies on 083 454 6813.

Dr Chris van Zyl
Dr Chris van Zyl was vir die afgelope 14 jaar werksaam in Kanada en het in Februarie vanjaar teruggekeer na Suid-Afrika. Hy het nog altyd ‘n groot liefde gehad vir dermatologie asook vir estetiese medisyne en het in 1998 besluit om hom toe te spits op estetiese dermatologie.

Hy het opleiding ontvang in die gebruik van laserchirurgie by die Manhattan Ear, Nose and Throat University te Amerika waarna hy verdere opleiding in verskillende laser tegnieke in Genève, Switserland opgedoen het.  


Dr van Zyl behandel die volgende: aanhoudende migraine, trigeminale neuralgie, onwillekeurige spastiese trekkings, fatsoenering van die gesig spiere, bruxisme, gummy smiles, facial drooping, skilpadnek, hiperhidrose en chroniese spierspasmas.


Indien u belangstel in enige van bogenoemde behandelings maak gerus ‘n afspraak net Dr van Zyl by 014 777 1037 of 014 777 1296.

Doctor Chris van Zyl  
Dokter Erick Legone

 

Share this article with a friend...