Articles
Social & Community News
26 October 2018

Thabazimbi – Ter fondsinsameling vir die bejaarde sorg trust in Thabazimbi, behartig deur die Helpende Hand, was ‘n gholfdag van stapel gestuur. 


Die ‘shot-gun’ gholfdag, op 13 Oktober, was ‘n treffer! 


Graag wil die organiseerders van die geleentheid gebruik maak om almal betrokke te bedank – in besonder die Thabazimbi Gholfklub en Vertical Groove. 

Oom Don May ontvang namens sy vrou Rykie May die bewys van betaling aan Helpende Hande. 
Oom Neels Kramer Sekretaris van die bejaardesorg trust ontvang ook ‘n bewys van betaling. 

 

Share this article with a friend...